Kerkraad en Diakoni
Die eerste kerkraad het bestaan uit 12 ouderlinge en nege diakens. ‘n Besluit van die eerste kerkraad dat hierdie gemeente niks op skuld doen nie is deur die jare gehandhaaf en kon ons selfs in moeilike jare met God se genade die wa deur die drif trek.
Die eerste voorsitter van die kerkraad Ouderlinge Johan Olivier het destyds ‘n groot rol gespeel om alles by die kerkraad ordelik te laat verloop. Carel van der Merwe word as eerste leierdiaken gekies.
EERSTE KERKRAAD
Ouderlinge:
PJ Becker, JD Grobbelaar, HJ Olivier, JMH Grobler, JJP Haasbroek, HJ Visagie, CA Blofield, CO Eager, IJ Haasbroek, JH Becker, CHP Blofield, JHC Lordan
Diakens:
PJ Joubert, CT Van der Merwe, JJ Van der Merwe, A McDermott, HS Saayman, SP Grobbelaar, PJ Van Wyk, HB Serfontein, KP Blofield