Kerkwees is Gemeenskap met Christus en mekaar

By APK Dendron | 19 Junie 2019

Deel 1.1 My gemeente – my gemeenskap In die Bybel word die gemeente geskilder as ‘n gemeenskap. Dit beteken die omgang met mekaar, help van mekaar, diens aan mekaar – alles gerig vanuit ons diens aan die Here. Opgesom: Kerkwees is Gemeenskap met Christus en mekaar. Laai die Bybelstudie-stuk as pdf-dokument af:

Gif – Bybelstudie

By APK Dendron | 19 Junie 2019

Waarom gee soveel goeie Christene wat soveel goeie bedoelinge het 1 geestelike tree vorentoe en gly dan weer 2 terug?  Waarom smag ons na meer van God in ons lewens – en tog voel ons al verder van Hom?  Wat is die goed wat ons verhinder om te groei in hierdie verhouding wat […]

Sosiale Media en seksuele bewustheid

By APK Dendron | 28 Maart 2018

Hoekom kan iemand verslaaf raak aan sosiale media? Kyk na hierdie aanbieding oor Sosiale media en seksuele bewustheid Gr 10 – 12

Pornografie is verslawend

By APK Dendron | 28 Maart 2018

Daar is ‘n vlaag van Pornografie wat besig is om oor ons land, trouens die hele wêreld, te spoel. Ons samelewing, hoewel geïsoleerd is nie hiervan uitgesluit nie. Dit kan die grootste, seerste slagyster wees waarin ons – veral ons kinders – gevang word. Pornografie is verslawend. Lees meer oor Pornografie

Die Bybel oor Engele

By APK Dendron | 28 Maart 2018

Wat leer die Bybel ons oor hierdie wêreld? Oor engele? Bestaan hulle? Wat is hulle werk? Is daar iets soos beskerm engele? Het ek engele tot my beskikking? Hoe bring ek hulle krag in beweging, en is dit moontlik? Lees meer oor Engele

Die euwel van drank

By APK Dendron | 28 Maart 2018

Eet, drink en wees vrolik? Kyk na ‘n aanbieding oor Drank

Die Erediens van die Lewe

By APK Dendron | 28 Maart 2018

As Christene glo ons immers dat ons hele lewe ‘n erediens tot eer van God is. Die erediens is nie net die uur of wat op ‘n Sondag waar ons as gelowiges bymekaar kom nie. Die erediens op ‘n Sondag moet die uitvloeisel, en in ‘n sekere opsig die hoogtepunt, van ‘n hele lewe van […]

Die Sabat

By APK Dendron | 27 Maart 2018

Die sekte hou vas aan die letter van die wet en dweep met die woord sewende in die vierde gebod (Ex. 20 : 10), met die gevolg dat dit feitlik die kern van die saligheid word. Wat leer die Woord van God oor die Sabbat? Lees die PDF-artikel hier: Die Sabat

Die Doop

By APK Dendron | 27 Maart 2018

Die Doop: teken van die ewige genadeverbond wat God met Abraham gesluit het Lees die PDF-artikel hier: Die Doop