Eerste besoek aan ons webwerf?
Vind uit hoe, waar en wanneer ons dien.
Hoop om jou binnekort te sien!
Welkom by die APK Dendron
Die Janse van Rensburg’s is al sedert 2002 die predikantsgesin by die APK Dendron.
Maar die kerk is nie net die dominee en sy gesin se kerk nie. Dit is die gemeente se kerk waar ons almal ons skeppingsdoel uitleef.
Die predikantsgesin is die beste voorbeeld hiervan. Ds Petrus se dogter Yvonne het glads al op dertien die kerk se orreliste geword. En hul seun Coenraad is aangewys as die hoofseun by die CVO-skool Vivo. Dié predikantsgesin is ten volle toegewyd tot die gemeente en die gemeenskap.


Kerkaktiwiteite
Ons kerk is nie die dominee se kerk nie. Dit is ook nie net ‘n klein groepie vrywilligers se kerk nie. Dis ons hele gemeente se kerk. Ons is deel.
POPIA (wet op die beveiliging van persoonlike inligting: Wet 4 van 2013) het op 01 Julie 2021 in werking getree. Die APK Dendron verbind ons tot die veilige, hantering van persoonlike inligting wat voldoen aan die vereistes van die wet. APK Dendron se beleid is opgestel in lyn met die nuwe POPIA-beleid. Indien u APK Dendron se beleid wil bestudeer kontak die inligtingsbeampte: Dalene vd Merwe by dendron@apk.co.za