Deel 1.1
My gemeente – my gemeenskap
In die Bybel word die gemeente geskilder as ‘n gemeenskap. Dit beteken
die omgang met mekaar, help van mekaar, diens aan mekaar – alles
gerig vanuit ons diens aan die Here.
Opgesom: Kerkwees is Gemeenskap met Christus en mekaar.
Laai die Bybelstudie-stuk as pdf-dokument af:
Deel-1.1-Kerkwees-is-Gemeenskap-met-Christus-en-mekaar