Gif – Bybelstudie

Waarom gee soveel goeie Christene wat soveel goeie bedoelinge het 1
geestelike tree vorentoe en gly dan weer 2 terug?
 Waarom smag ons na meer van God in ons lewens – en tog voel ons
al verder van Hom?
 Wat is die goed wat ons verhinder om te groei in hierdie verhouding
wat ons sê – ons hoogste prioriteit is?
Ons kan baie antwoorde hê – maar wat daarvan as daar ’n
klompie giftige goed is in jou siel wat stadig maar seker die
lewe uit jou wurg?
Dit is hoekom ons tema die jaar is: Raak ontslae van die GIF!

Laai die pdf-artikel hier af:

GIF-Bybelstudie

Leave a Comment

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui