Daar is ‘n vlaag van Pornografie wat besig is om oor ons land, trouens die hele wêreld, te spoel. Ons samelewing, hoewel geïsoleerd is nie hiervan uitgesluit nie. Dit kan die grootste, seerste slagyster wees waarin ons – veral ons kinders – gevang word. Pornografie is verslawend.
Lees meer oor Pornografie