As Christene glo ons immers dat ons hele lewe ‘n erediens tot eer van God is. Die erediens is nie net die uur of wat op ‘n Sondag waar ons as gelowiges bymekaar kom nie. Die erediens op ‘n Sondag moet die uitvloeisel, en in ‘n sekere opsig die hoogtepunt, van ‘n hele lewe van opregte, liefdevolle diens aan God Drie-enig en ons medemens wees.
Lees die volledige artikel hier: Die Erediens