Kerkwees is Gemeenskap met Christus en mekaar

Deel 1.1 My gemeente – my gemeenskap In die Bybel word die gemeente geskilder as ‘n gemeenskap. Dit beteken die omgang met mekaar, help van mekaar, diens aan mekaar – alles gerig vanuit ons diens aan die Here. Opgesom: Kerkwees is Gemeenskap met Christus en mekaar. Laai die Bybelstudie-stuk as pdf-dokument af:

Kerkwees is Gemeenskap met Christus en mekaar Read More »