Sosiale Media en seksuele bewustheid
Hoekom kan iemand verslaaf raak aan sosiale media? Kyk na hierdie aanbieding oor Sosiale media en seksuele bewustheid Gr 10 – 12
Sosiale Media en seksuele bewustheid Read More »
Hoekom kan iemand verslaaf raak aan sosiale media? Kyk na hierdie aanbieding oor Sosiale media en seksuele bewustheid Gr 10 – 12
Sosiale Media en seksuele bewustheid Read More »
Daar is ‘n vlaag van Pornografie wat besig is om oor ons land, trouens die hele wêreld, te spoel. Ons samelewing, hoewel geïsoleerd is nie hiervan uitgesluit nie. Dit kan die grootste, seerste slagyster wees waarin ons – veral ons kinders – gevang word. Pornografie is verslawend. Lees meer oor Pornografie
Pornografie is verslawend Read More »
Wat leer die Bybel ons oor hierdie wêreld? Oor engele? Bestaan hulle? Wat is hulle werk? Is daar iets soos beskerm engele? Het ek engele tot my beskikking? Hoe bring ek hulle krag in beweging, en is dit moontlik? Lees meer oor Engele
Die Bybel oor Engele Read More »
Eet, drink en wees vrolik? Kyk na ‘n aanbieding oor Drank
Die euwel van drank Read More »
As Christene glo ons immers dat ons hele lewe ‘n erediens tot eer van God is. Die erediens is nie net die uur of wat op ‘n Sondag waar ons as gelowiges bymekaar kom nie. Die erediens op ‘n Sondag moet die uitvloeisel, en in ‘n sekere opsig die hoogtepunt, van ‘n hele lewe van
Die Erediens van die Lewe Read More »
Die sekte hou vas aan die letter van die wet en dweep met die woord sewende in die vierde gebod (Ex. 20 : 10), met die gevolg dat dit feitlik die kern van die saligheid word. Wat leer die Woord van God oor die Sabbat? Lees die PDF-artikel hier: Die Sabat
Die Doop: teken van die ewige genadeverbond wat God met Abraham gesluit het Lees die PDF-artikel hier: Die Doop